aboutwhatwelearnwhereweplaywhatsupplaywithuscontact
main banner

Fooie 2018

Halfdag
1 Kleuter R2 260.00 per maand
2 Kleuters R4 068.00 per maand

Voldag
1 Kleuter R2 935.00 per maand
2 Kleuters R5 283.00 per maand

  • Skoolfooie is betaalbaar vir 11 maande van die jaar, vanaf begin Januarie tot begin November.
  • Afslag van 10% word toegestaan indien skoolfooie vir die jaar vooruit betaal word.
  • 'n Fooi van R80 per maand per kleuter word gehef indien kleuters tussen 06:45 en 07:00 soggens afgelaai word.


Registrasiefooi

  • Alle nuwe kleuters wat ingeskryf word, betaal 'n registrasiefooi soos volg:
    • Tradisionele klasse: R680 per nuwe kleuter
    • Montessori klasse: R880 per nuwe kleuter
    • Graad R klas: R880 per nuwe kleuter
  • Met betaling van hierdie fooi word u kleuter se inname in Reënboogland verseker en bevestig. Elke kleuter ontvang ook ‘n skoolsak, ‘n t-hemp, waterbottel en ‘n hoedjie.
  • Die registrasiefooi is 'n verpligte jaarlikse fooi wat nie-terugbetaalbaar is. Registrasiefooie word per kleuter gehef.


Maaltye

  • Geen ontbyt word voorsien nie.
  • Alle kleuters ontvang verversings om 10:00 en naskoolkleuters weer om 15:00.
  • Alle kleuters ontvang ‘n volledige middagete om 12:30.


Vakansies

'n Bedrag van R10 per dag per kind word gehef vir skoolvakansies.  Ons bied ’n informele, prettige program aan gedurende skoolvakansies.  Hierdie bedrag is betaalbaar ongeag of die kleuter die vakansieprogram vir halfdag of voldag bywoon.

Boetes

’n Boete per uur, of enige gedeelte van ’n uur word gehef vir laat afhalings van kleuters.


Voltooi asseblief die onderstaande vorm en ons kontak u so gou as moontlik om ‘n afspraak te reël.


Naam en Van (Ouer): *

Sel No: *

Tel No:

E-pos Adres:

Geboortedatum van kleuter:

Kommentaar of vrae: